Steenberg’s Cove Primêr is baie trots op Nazrodeen Abdol wat op Saterdag 5 Maart in Paarl Boland-kleure verwerf het in atletiek in die 100 m en 150 m vir o.12-seuns.

Abdol is vlug van voet

Steenberg’s Cove Primêr is baie trots op Nazrodeen Abdol wat op Saterdag 5 Maart in Paarl Boland-kleure verwerf het in atletiek in die 100 m en 150 m vir o.12-seuns.

Abdol is vlug van voet

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article