Hierdie Rooivalk geniet ‘n vingerlek-lekker happie by die voël-uitkykpunt by Abrahamskraal in die Weskus-natuurreservaat by Langebaan. Dié foto is Vrydagmiddag (18 Maart) geneem. Stuur jou interessante Weskus-foto na nuus@weslander.co.za vir oorweging.Foto: Elsa Hanekom

Vingerlek-lekker happie

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article