Ray-Nathin Kolver, ’n leerder aan St. Andrew’s Primêr, het Saterdag 12 Maart aan die Wes-Kaap-atletiekbyeenkoms in Paarl deelgeneem. Hy het die eerste plek in die 800 m behaal. Kolver neem Saterdag (26 Maart) aan die SA kampioenskap in Potchefstroom deel.Foto:

Kolver na nasionale kampioenskap

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article