Hoërskool Vredenburg se o.19A-hokkiemeisies het aan ’n toernooi in Ceres deelgeneem. Die skool wil graag Duferco, Saniclean WC, Party Empire SA en Heila Moag bedank vir hul bydraes tot die pragtige hokkiedrag.


Hokkiedag ’n groot sukses

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 30 April 2026
    Weslander E-Edition – 30 April 2026

Gift this article