Irifaan Abrahams en sy span van Lace up for change het Sondag 20 Maart skoolskoene aan Steenberg’s Cove Primêr oorhandig. Lekkergoedpakkies is vir die kinders uitgedeel en almal het ’n maaltyd gekry. Die skool het Lace up for change vir die skenking bedank.

Van lekkergoed tot skoolskoene

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article