Trevor Lackey van die Saldanha-buurtwag het die skenking aan Wayne Salomons van die White City-buurtwag oorhandig.


Die Saldanha-buurtwag het vandeesweek noodsaaklike flitse aan die White City- en Tabakbaai-buurtwagte geskenk.

Die flitse sal deur die buurtwaglede gebruik word wat snags hul onderskeie woonbuurte op fietse patrolleer.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article