Plaaslike sokkerklubs is volstoom aan die gaan met hul ligawedstryde. Diaz Leeds V en Villagers I het Saterdag 9 April in Saldanha kragte gemeet. Ondersteuners was byderhand om hul spanne aan te moedig. Diaz Leeds het danksy vyf doele teenoor Villagers se een die buurspan behoorlik ore aangesit. Belangstellendes kan Petrus Eksteen, voorsitter van Diaz Leeds, by 079 477 0444 bel.

Diaz Leeds sit Villagers ore aan

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article