Die o.12- en o.13-netbalspelers van HP Williams Primêre Skool het tot die Wes-Kaapse sone 1-proewe deurgedring. Die proewe word Saterdag 7 Mei in Hermanus beslis. Agter staan Bianca Afrika (o.12-afrigter) en Tarryn Jordaan (o.13-afrigter). Voor: Anathi Ntuto (o.12), Sisekelo Qwele (o.13), Adel de Klerk (o.12), Nhlahla Choli (o.12), Melissa Gaqisa (o.13) en Delmonique van Wyk (o.12).


HP Williams-meisies dring deur tot WP-netbalproewe

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article