In die aanloop tot Mandeladag Maandag 18 Julie stel die Hoërskool Piketberg ’n boekinsamelingsprojek bekend. Die skool wil graag nuwe boeke of selfs tweedehandse boeke vir jonk en oud, met die hulp van die gemeenskap insamel. Hulle gaan dit dan aan verskeie instansies skenk. Alle skenkings kan in die gemerkte Mandeladag-skenkingsboks by die skool geplaas word.

Skenk ou boeke vir goeie doel

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article