André Mouton, ’n gr. 4-leerder aan die Pomario Privaatskool en lid van die Cederberg-boogskietklub, het Saterdag 7 Mei aan ’n boogskiet-kompetisie in Bellville deelgeneem. Mouton het baie goed gevaar en verbeter sy persoonlike beste na 248/300 kolskote.


Kolskoot vir klein André

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article