Slabbie Slabbert (links, loods) en Bruce Cronje (mede-loods) het 28 en 29 Mei aan die nasionale rubberboot-wedvaart in Struisbaai deelgeneem. Die twee bedank hul borge wat hul deelname aan die geleentheid moontlik gemaak het: Haval Motors Vredenburg wat hul voertuig geborg het en Weskus Mall tesame met Blake Family Wines, CWL Baard Hopefield vir hul deurlopende borgskap en bystand. Slabbert en Cronje sê hulle sien uit na die Trans Agulhas-uitdaging in Desember.


Rubber-blitse

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 30 April 2026
    Weslander E-Edition – 30 April 2026

Gift this article