Werkers op die mosselvlotte in Saldanha se baai besig op ’n wintersoggend. Akwakultuur, veral die verbouing van mossels en oesters, is dekades lank reeds in die Baai gevestig. Deel jou besonderse Weskus-foto en dit mag dalk in die koerant verskyn. Foto’s kan na 082 576 0453 of nuus@weslander.co.za gestuur word. Foto: Yaël Malgas


Vars uit die see(water)

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article