Liam Schroeder (regs) en Umaree Swartz, leerders aan St. Helenabaai Primêre Skool, is in die Wes-Kaap-skaakspan opgeneem. Schroeder neem in Julie aan die SA Ope in Kaapstad as lid van die Wes-Kaap-laerskoleskaakspan deel, en Umaree later vanjaar aan ’n interprovinsiale kompetisie.


Jonk en baie slim met taktiese skuiwe

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article