Vyf netbalspelers van H.P. Williams Primêre Skool het die Weskus by die interdistriktoernooi, wat tussen Donderdag 14 en Saterdag 16 Julie in Wellington plaasgevind het, verteenwoordig. Bo staan Tarryn Jordaan (die o.13-afrigter), Nhlahla Choli (o.12), Delmonique van Wyk (o.12), Anazo Mlandu (o.11), Sisikelo Qwele (o.13), Adel de Klerk (o.12) en Bianca Afrika (die o.13-spanbestuurder).


Netbalspelers verteenwoordig Weskus

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 30 April 2026
    Weslander E-Edition – 30 April 2026

Gift this article