Steynville Sekondêr en die Hoërskool Piketberg se rugbyspanne het die eerste keer in 12 jaar weer kragte gemeet by Rhinopark in Piketberg. Steynville Sekondêr se o.19A-span het gewen met ’n telling van 15-12 teen Hoërskool Piketberg. Die skool wil graag Liebco Piketberg vir die trofee bedank. Die Bergrivier-munisipaliteit se burgemeester, Ray van Rooy, en Jakobus Liebenberg van Liebco Piketberg, het die trofee oorhandig. Die skool wil ook graag die Bergrivier-munisipaliteit, Boland Superspar, Winkelshoek en Piketberg-drukkersvir hul bydraes bedank. Steynville Sekondêr se o.19A-span het hul trofee trots gewys.Foto: Con-Li Halvorsen

Eerste wedstryd in 12 jaar

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article