Stefard van Kolver (regs), ’n graad 6-leerder in Diazville Primêr, het aan die Grow Smart-kompetisie vir wiskunde deelgeneem en tot die eindronde deurgedring. Megan Alexander (fasiliteerder) staan by dié klein syferkop.


Kop vir syfers

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article