Elmyra Doysen, ’n gr. 7-leerder aan Diazville Primêre Skool, is gekies om lid te wees van die o.13-Boland-landloopspan. Sy gaan Saterdag (27 Augustus) aan die Wes-Kaapse kampioenskap in George deelneem. Links staan sy by Lee-Ann Davids-Hartzenberg (skoolhoof), Miriam Talmakkies (afrigter) en Amaan Africa (sport-assistent).


Elmyra het ’n láááng asem

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article