Vier leerders aan die Hoërskool Vredenburg het onlangs fantasties presteer in die vyfde landloopliga, wat Saterdag 23 Julie in Saldanha beslis is. Benicio Coetzee (o.17) en Donella Plaatjies (o.17) was vyfde in hul onderskeie items. By hulle staan Annereen van der Walt. Santino Appels (o.17) het sy item gewen en Mvano Delhlazo, wat aan twee wedlope deelgeneem het, was die naaswenner in die 8 km vir juniors en die 4 km vir seniors. Foto:


Landlopers vaar puik

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article