Saldanhabaaier Erna du Plessis kon nie die kostelike oomblik laat verbyglip sonder om ’n foto te neem van hierdie kat wat ’n lêplek tussen die Weskus-blomme gevind het tydens ’n koffiekuier by die Weskus Spens-padstal nie. Weskussers word genooi om hulle mooi blomseisoen-foto’s te stuur na nuus@weslander.co.za. Foto’s se resolusie moet 1MG of groter wees. Foto: Erna du Plessis

Lêplek in die lente

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article