Jurie Hayes Primêr het Nasionale Boekeweek met ’n propvol program begin. Die skool het Vrydag 2 September met ’n kompetisie begin waarin elke klas ’n hoed moes maak. Op die foto dra die leerders in die Verteenwoordigende Leerderraad (VLR) die hoede en die skoolhoof, Donny Jacobs, dra die wenhoed. Agter: Clement Lewis, Tamelin Goosen, Cassidy Williams, Sue Kay Jaars, Chelsea Brown, skoolhoof Jacobs, Carla Wilschut, Shuwandre Pieterse en Abie Paulse. Voor: Marcia Claasen, Kaylee Kleinsmith, Kaycee Lee Blake, Lizey Linnert, Luzane Henge, Yekhiel Joseph en Adriaan April.


Nasionale Boekeweek hoed op die kop gevier

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article