Die rieldansers van Weskus Skool in Saldanha het Donderdag 8 September op Weslander se voorblad gepronk nadat hulle die voorreg gehad het om Toerismemaand saam met die minister van toerisme, Lindiwe Sisulu, by !Khwa ttu naby Yzerfontein in te wy. Die skool sê dit is ’n oomblik wat die leerders vir altyd sal onthou. Bo wys hulle trots die uitgawe waarin hulle verskyn het.

Rieldansers sal dag by !Khwa ttu onthou

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article