Hier het die Laerskool Saldanha se kolwer sy man gestaan teen die balle van Jurie Hayes Primêr wat natuurlik ook die veldwerk gedoen het.Foto:


St. Andrew’s se spelers het teen Noordhoek Primêr gespeel. Die veldwerkers van Noordhoek het nie op hulle laat wag nie en gekeer vir al wat hulle werd is. Foto:

Daar was onlangs heelwat aksie te sien by die mini-kriekettoernooi met die spelers wat kragte in Vredenburg gemeet het. Foto’s: Yaël Malgas

Die meisies van St. Andrew’s het tussen die paaltjies gehardloop om die lopies teen die Laerskool Saldanha se boulers in te ryg. Die jaarlikse toernooi is in samewerking met die Vredenburg/Saldanha-krieketklub en plaaslike laerskole in die streek gehou.Foto:

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article