Alle sonsondergange vang die oog van Vivian Marais. Marais het dié pragtige sonsondergang Vrydag 26 Augustus by die pier in Rooibaai geneem. Lesers word genooi om hul pragtige Weskus-foto’s te stuur na nuus@weslander.co.za of per Whatsapp na 082 576 0453.

Mooiste sonsondergang by Rooibaai

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 11 June 2026
    Weslander E-Edition – 11 June 2026

Gift this article