Twee leerders van Jurie Hayes Primêre Skool is aangewys as pryswenners by die Wes-Boland- eisteddfod. Chloe van Wyk ingr. 8 (links) is die pryswenner in die onvoorbereide lees-kategorie en Elam Mafunda in gr. 4 in die kategorie vir Engels Huistaal (gedig).


Twee leerders blink uit by eisteddfod

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article