Koos van der Merwe het Vrydagaand “Leonard Cohen in Afri-Kaans” na die Weskus gebring. Hy het by Die Koelkamers in Paternoster opgetree en die wyle Kanadese sanger se kenmerkende Blues-klanke in Afrikaans gesing. Die vertaalde liedjies is destyds deur Koos op sy album Tribute To Leonard Cohen In Afrikaans opgeneem.Foto: Yaël Malgas


Koos sing Cohen

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article