Laerskool Saldanha is trots op twee van sy leerders wat aan die eisteddfod deelgeneem het. Die gr. 3-leerder Annabelle Fortuin (links) en Riaz Afrika (gr. 4) het aan Engels Huistaal voordrag deelgeneem. Hul pryse is tydens die Wes-Bolandse eisteddfod by Laerskool Vredenburg oorhandig.

Dié twee vlot in Engels

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article