Amanda Maritz het hierdie besonderse sonondergang in St. Helenabaai vasgevang. St. Helenabaai is een van die min plekke waar die son oor die see opkom en sak. Lesers word genooi om hul pragtige Weskus-foto’s te stuur na nuus@weslander.co.za of per WhatsApp na 082 576 0453.Foto: Amanda Maritz


Unieke sonsondergang in St. Helenabaai

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article