Die hupse bejaardes van Saldanha se Vital Connection het Donderdag (3 November) aan die Goue Spele in Moorreesburg deelgeneem. Derick Johaar, Susan Remmelien, Nicolaas Verneel, Marie Williams en (voor) Gordon Bartlett en Charles Valentine het tussen die goue oues geskitter.


Oud, maar nog nie koud

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article