Kapt. Gary Stoffels, die bevelvoerder van die Darling-polisie, staan by AO Eldorette Saayman en AO Megan Adams, asook die plaaslike speurhoof Alwiso Adams.


Die voormalige sersante Eldorette Saayman en Megan Adams van die Darling-polisie spog met hul nuwe range as adjudant-offisier nadat dié twee vroue op Woensdag 9 November amptelik bevorder is.

AO Saayman werk in die Vispol-skofafdeling en AO Adams is ’n ondersoekbeampte in Darling se speur-afdeling. Albei vroue het 20 jaar diens in die polisie.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article