Dié pragtige sonsondergang is in Velddrif deur Vivian Marais vasgevang. Marais deel graag ’n liefde vir sonsondergangfoto’s. Lesers word genooi om hul pragtige Weskus-foto’s te stuur na nuus@weslander.co.za of per WhatsApp na 082 576 0453. Foto: Vivian Marais


Sonsondergang ‘verf’ kurwes op die horison

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article