Elsjé Basson, Hoërskool Piketberg se 2023-hoofmeisie, is gekeur as een van 50 hoofleiers wat aan vanjaar se Die Burger- jeugleierskonferensie gaan deelneem. Die konferensie begin Sondag 11 en duur tot Donderdag 15 Desember.


Piketberg se jeugleier

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article