Die Hoërskool Porterville is baie trots om aan te kondig dat hul hoofmeisie, Anri van der Merwe, gekeur is om die Hoërskool Porterville by Die Burger se 64ste jeugleierskonferensie te verteenwoordig. Van der Merwe is een van 25 hoofmeisies wat uit drie provinsies gekeur is om deel te wees van hierdie geleentheid, wat van Sondag 11 tot Donderdag 15 Desember in Kaapstad gaan plaasvind.


Trots op hoofmeisie

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article