Saldanhabaai uit ’n ander hoek – hierdie foto is in die Saldanha-hawe geneem. Lesers word genooi om hul besonderse Weskus-foto’s aan Weslander te stuur vir moontlike publikasie. Stuur jou foto na nuus@weslander.co.za of via WhatsApp na 082 576 0453. Foto’s moet minstens 1 MG groot wees.Foto: Yaël Malgas


Ons soek jou foto van Weskus

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 30 April 2026
    Weslander E-Edition – 30 April 2026

Gift this article