Die Vredenburg/Saldanha-krewe het Saterdag op hul tuisveld kragte teen Malmesbury gemeet as deel van die Boland-premierliga (T20). Die Weskus-span het met vier paaltjies gewen en hul plek in die eindstryd teen Worcester United verseker. Die besoekers het 89/9 aangeteken. Die Krewe het die wentelling (90/6) gehaal danksy uitblinkers soos Gio Hulley (37) en Kurt Julies (3/10). Foto: Noluvu Ludidi


Krewe haal Worcester in en wen met vier paaltjies

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article