Ray van Rooy, die burgemeester van die Bergrivier-munisipaliteit, sy 23ste Kersfees-inisiatief vir bejaardes gevier. Die geleentheid is Saterdag 3 Desember in Steynville Primêr se skoolsaal gehou. Altesaam 350 bejaardes van Piketberg, Goedverwacht, Wittewater en Saron het die ete bygewoon, waar hulle ook deur ’n plaaslike musiekgroep en kunstenaars vermaak is. Baie pryse is uitgedeel. Van Rooy sê die geselligheid is belangrik omdat dit die geleentheid bied om die bejaardes te bederf. “Hulle is immers die mense wat diep voetspore vir ons uitgetrap het,” voeg hy by. Van Rooy het alle borge en helpers vir hul hulp bedank. “Dit was ’n ongelooflike dag vir ons grootouers.”

Nog sterk aan die gang

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article