Weslander se prys moet styg.

“Die drukkersrekening en bedryfskoste, wat voortdurend styg, noodsaak dat Weslander sy omslagprys vanjaar met 40c moet aanpas,” verduidelik Justin Cupido, Weskus Media se uitgewer.

Die prysverhoging is met die eerste uitgawe vandag (Donderdag 12 Januarie) van krag.

Die nuwe omslagprys is R9,20.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 11 June 2026
    Weslander E-Edition – 11 June 2026

Gift this article