Leerders oor die land heen het nou al hul eerste gr. 1-dag aangedurf. Gr. 1-leerders van die Weskus was gister (Woensdag 18 Januarie) gereed om hul eerste dag te begin. Bo is die gr. 1C-klas van Panorama Primêr op hul eerste dag in die klaskamer.Foto: Noluvu Ludidi


Weskus-kleuters gereed vir skool

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article