Susan Malherbe het hierdie foto van ’n sonsopkoms in Posberg, Langebaan, met Weslander gedeel. Die foto is verlede maand geneem. Stuur gerus jou besonderse Weskus-foto’s na nuus@weslander.co.za of stuur dit per Whatsapp na 082 576 0453 vir moontlike plasing. Foto: Susan Malherbe


Son steek sy kop oor Langebaanmeer uit

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article