Die jaarlikse Laaiplek-hawediens is Sondag (15 Januarie) weer gehou. Die vissersgemeenskap kom elke jaar bymekaar om ’n spesiale diens te hou vir die vissermanne voordat hulle die waters aandurf en die nuwe seisoen begin. Mense het die 2023-diens in groot getalle bygewoon. Volgens Charl van Rensburg, ’n predikant van die NG kerk Laaiplek, was dit ’n spanpoging en die gemeenskap het bymekaar gestaan. Foto: Brandon Brand


Vissersgemeenskap bid by jaarlikse Laaiplek-diens

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article