Die Saldanha-polisie het vandeesweek weer die bejaardes van Vital Connection met geskenkies, boeresport en aktiwiteite bederf. Dit was die 18de Valentynsdag wat die Saldanha-polisie onder leiding van AO Yolanda Kotze aangebied het. Agter staan konst. Sandiswa Nayo en AO Kotze. Voor sit Marie Willians en Sophia Afrika in hul mooi rooi Valentynsdag-uitrustings. Foto:


Polisie bederf bejaardes op Valentynsdag

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article