Wêreld-hardopleesdag is op Woensdag 1 Februarie gevier. Die dag herinner mense van die belangrikheid van hardop lees. Pomario Privaat Skool se gr. 1-leerders is lekker bederf met ’n storie wat vir hulle gelees is deur die skoolhoof Johann Jordaan. Daar was groot opgewondenheid in die klas en almal het storietyd ekstra baie geniet.


Lees laat ek hoor!

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 30 April 2026
    Weslander E-Edition – 30 April 2026

Gift this article