Die Laerskool Vredenburg het sy beste sport-seuns en -meisies met ’n sertifikaat vir hul deelname aan die dorp-atletiekbyeenkoms vereer. Voor: Jesse Ross (2 067 punte), Angelo Kapel (1 774 punte) en Andrea Lewaks (2 280 punte). Agter: Mianke Nel (2 435 punte) en Bradwin Mitchells (2 081 punte).


Sportpresteerders vereer

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article