Diazville Primêr wens sy atlete alle voorspoed toe vir die Wes-Boland-atletiekbyeenkoms wat Saterdag (25 Februarie) in Malmesbury beslis word. Die span is: (agter) Charlton Os (onderwyser), Almira Doysen, Amore Cloete, Virquan Kekana, Jordan van Kolver en Samonay Petersen (sportassistent)

Voorspoed vir Saterdag!

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article