Juffrou Helen Heunis het in Februarie ná 38 jaar by Diazville Primêr uitgetree. Sy het in 1985 by die skool begin. Heunis was sewe jaar in die Grondslagfase. Sy het toe haar studies in menslike beweegkunde voltooi en teruggekeer na Diazville Primêr waar sy in verskeie sportsoorte indruk gemaak het. Heunis het nie geskroom vir uitdagings nie en het al onderrig gegee in elke graad op primêre vlak. Sy het daarna gestreef om die kind in sy totaliteit te ontwikkel. Die skool wens haar alles van die beste toe.

Gegroet ná 38 jaar by skool

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article