Migael Cloete, ’n gr. 7-leerder aan Diazville Primêre Skool, is gekies om aan sokkerproewe deel te neem vir ’n kans om professionele sokker in Spanje te gaan speel. Hy is een van die jongste sokkerspelers wat deur BT Football Recruitment Agency vir hierdie geleentheid gekies is. Die koste vir die hele toer beloop R40 000 en dek vliegkaartjies, verblyf, visum-aansoeke en meer. Enige skenkings is welkom om sy droom te laat waar word. Kontak gerus die skool vir navrae by 022 714 1645.Foto:


Migael kort hulp

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article