Atlete van die Laerskool H.P. Williams het Saterdag (4 Maart) aan die Boland-atletiekbyeenkoms in die Paarl deelgeneem. Agter staan Unabantu Malangeni (verspring) en voor is Hlompo Molupe (80 m), Jordan Coetzee (60 m) en Josh Geduld (100 m).Foto:

Atlete hol en spring medaljes los

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article