Pomario Privaatskool is baie trots op Zané Esterhuizen, wat Saterdag (11 Maart) goud in die 1 200 m-item vir o.10-meisies by die Wes-Kaapse atletiekkampioenskap verower het. Sy is in die Wes-Kaapse span, wat intussen aan die SA skole-atletiekkampioenskap deelneem, ingesluit.


Zané ’n langasem

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 30 April 2026
    Weslander E-Edition – 30 April 2026

Gift this article