Ek is ’n nuwe intrekker in Vredenburg.
Ek wil baie dankie sê aan al die personeel by Mannekrag Vredenburg.
Ek het nog nooit sulke flinke, vriendelike, behulpsame en professionele diens ontvang nie.
Alle lof aan sekuriteit, konsultante, “paymaster” en bestuur.
Wens daar was meer sulke staatsinstansies wat ’n mens in jou eie taal help. Vriendelike groete.



