Amy van Wyk (o.10) en Clinton Phillips (o.10) van Hopefield Primêr het Saterdag 11 Maart aan die Boland-laerskole-atletiekbyeenkoms deelgeneem. Van Wyk het die tweede plek in haar 1 200 m-item behaal en Phillips was vierde in die 1 200 m vir seuns.

Langasems

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article