Louisa van Coppenhagen, ’n leser, het onlangs hierdie foto van wolke wat oor Sharkbay begin saampak, geneem en ingestuur. Lesers word genooi om hul mooi Weskus-foto’s na nuus@weslander.co.za te stuur. Foto’s moet minstens 1 MG groot wees. Foto: Louisa van Coppenhagen


Wolke pak saam, maar g’n haai te sien

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article